Tim Huisamen: Ons is dankbaar

“Warmte, medemenslikheid, geesdrif, vrygewigheid, vreugde, omgee, humor, pyn, weemoed. Dit is die eienskappe waarvoor hy deur geslagte van sy vorige studente, kollegas en talryke vriende die beste onthou sal word.”