TikTok in die Nuwe Koue Oorlog

“TikTok se verbintenis met China is verder belangrik gegewe globale Chinese (en Russiese) disinformasieveldtogte rakende COVID-19. Tydens die pandemie het beide lande vals inligting versprei in ’n poging om Westerse lande te ontwrig.”