Tietie en Nanna se huiskos deur Najma Abrahams en Azba Fanie: ’n resensie

“Kom ons besin oor tannies, stammoeders en die teenpool van caviar. Voor ons daarby uitkom, moet ek egter net noem: Hierdie is ’n boekresensie.”