Tienie Holloway-medalje 2021: ’n onderhoud met Fanie Viljoen en Tumi Steyn

“Ek wou die klein lesertjies laat verstaan dat daar hulp sal wees as hulle praat, en ek wou hulle toerus met maniere waarop hulle hulp kan vra.”