Tieners skitter in #Simbiose-toneelkompetisie: ’n oorsig van die ATKV se top 10 produksies
“’n Hond is die mens se beste vriend. Só lui die spreekwoord. Maar vir Sebastian en Spot is dié woorde in oortreffende trap van toepassing. Hulle doen alles saam. Spot wag heeldag vir Sebastian se tuiskoms. Hy is meer as Sebastian se hond; hy is sy beste vriend, sy kameraad, sy vertroueling.” Vir Spot, die ATKV-tienertoneelwenproduksie, is ook vanjaar by die Toyota Stellenbosch Woordfees te sien.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed