Tienermeisies vertel self oor hulle ervarings van die grendelstaat

“Opvallend is dat van diĆ© dogters se stemme stiller geword het; hulle het ernstiger geraak, is meer teruggetrokke en meer volwasse, sodat hulle nie aldag meer oor tienergoed of lawwighede wil gesels nie.”