Tien vrae: Naòmi Morgan oor die vertaling van Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran

“Die finale teks is vir my soos bladmusiek: wanneer ek dit lees, moet dit reg klink. Woorde is maar net stil musiek: die transponering van een taal na ’n ander moet reg op jou oor val.”