Tien vrae: Jan van der Merwe oor Noord-Kaapse Dorpe
"Die Noord-Kaap … het ’n velerlei dimensies en geskiedenisse. Daar is die ontdekkingsreisigers, die drosters en die vlugtelinge, die sendelinge en die delwers. Daar is verhale van fortuinsoekers en veroweraars. Om die Noord-Kaap te verstaan moes ek die geskiedenis gaan oplees van die Boesmans, die Basters, die Korannas, die Griekwas, die Trekboere …"
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed