Tien vrae: Francois Smith oor Kamphoer

“Maar heeltyd met my gemoed soos ’n soeklig op alles onderweg. Dan sien ek langs die straat ’n boom, of tussen die winkelrakke iemand, ’n gesigsuitdrukking, ’n gebaar, en dit roer iets in my.”