Tien etiese en praktiese gebruike van ChatGPT vir akademiese skryfwerk in Afrikaans
“ChatGPT is byna ’n jaar terug vrygestel en universiteite en akademici debatteer steeds oor die etiese gebruik daarvan. Die voorbeelde wat in die huidige artikel bespreek is, is egter in my opinie veilige toepassings wat enigeen kan help om tekste in Afrikaans te verbeter, sonder dat ’n redakteur of dosent hoef te bekommer oor of die gebruik van hierdie tegnologie oneerlikheid behels.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed