Thicker than sorrow deur Khadija Heeger – ’n map van collective history

“Die bundel is beslis Heeger se manier van loep omkrap wat vi jare lank te netjies is, die terugvat van wat gesteel was ennie soektog begin vi dit wat nog undiscovered is, nie net altyd binne in haaself nie, maa dit innie leser wat carefully met Heeger se poetic guidance seduce wôd.”