Theo Kleynhans: ’n beer van ’n mens

“Hy was ’n kunstenaar wat met kwas én klei kon werk. Hy was ’n dramaturg en resensent. ’n Mentor vir nie net mense in die kunste nie, maar vir enigeen met wie hy sy wye kennis en empatie kon deel.”