The watchers: ’n filmresensie

“Die rolprent het, anders as ander gruwelfilms, geen hart of siel nie. Geen siel om te teister nie en geen hart om gruwels te pomp nie. Daardie kraak wat jy hoor, is Alfred Hitchcock wat in sy graf omdraai.”