The Wall deur Max Annas: ’n resensie

“Lesers mag dit interessant vind – dis ’n taamlik ongewone aanslag – en ander sal dalk wonder of die skrywer nog ’n paar bladsye by die dun slapband wou voeg.”