The ultimate cat guide: ’n onderhoud met Yolanda Wessels

“Ek is versot op katte … en mense is geneig om te dink ’n kat is net ’n kat, ’n selfsugtige selfversorgende eenkantdier. Dit is so ironies, want hulle is van die allerbeste kamerade wat daar is!”