The substance: Demi Moore is in da house!

“Moore dra die interne konflik en bekruipende gruwel van die verhaal se uitgangspunt meesterlik oor namate sy die gevolge van haar besluite in die gesig staar.” Ignus Rademeyer skryf oor The substance, die “grootste donkerperd” vir 2025 se Oscars.