The story of Emily: ’n gesprek oor Emily Hobhouse se huis as besienswaardigheid in Engeland

“Die huis het alles in wat ’n gesin van die tyd sou gehad het: gordyne, beddegoed, klere, meubels, boeke, speelgoed, skilderye van die familie teen die mure, en kos in die spense. … Die resultaat is die mees akkuraat gerestoureerde middel-Victoriaanse huis in Engeland.”