The "real" pearl of the sea: ’n Leser se indruk van die grafiese roman Pearl of the Sea

“Die uitleg, vloei en alternatiewe komposisie van die strokiesprentpanele sal dit soos ’n film laat voel wat voor die leser afspeel. As dit die vlak van kwaliteit is wat lesers van Triggerfish Animation Studios se strokiesprente kan verwag, kan ek nie wag vir die volgende een nie!”