The interpreters: ’n kragtoer van nuwe Suid-Afrikaanse niefiksie

“The interpreters is ’n versameling essays wat die tradisionele grense van joernalistiek en literêre skryfwerk uitdaag. Dit is ’n viering van stories wat nie net inlig nie, maar ook emosie, refleksie en kulturele diepte uitlok. Die boekresensent Jonathan Amid het in gesprek getree met die samestellers van die boek, Sean Christie en Hedley Twidle.”