The heart is the size of a fist deur PP Fourie: ’n lesersindruk
“Fourie se storie is rou, beeldskoon gestruktureer en gestroop van enige valsheid. Hy gebruik tydspronge, fragmentasie en perspektiefwisseling op so ’n manier dat dit voel soos ’n droom – nie een wat vaag vervaag nie, maar een wat jy onthou lank nadat jy wakker word.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed