The heart is a muscle: ’n filmresensie

“Selde is die Kaapse Vlakte uit so ’n verantwoordelike, onderspeelde perspektief uitgebeeld. Selfs wanneer alles rondom ’n pa en sy seun verkrummel en vergaan, en wanhoop intree, bly die liefde die belangrikste en helende oplossing. Dit vorm ’n liefdesgom.”