The gospel according to Fratsgolf

Waarskuwing: Wat hier volg, is eensydig. Ek kan net deur een kant van die teleskoop kyk. Ek skryf omdat ek wil sin maak. Dis hopeloos romanties om jouself as avatar te beskou, ’n besoeker verdwaal in die verkeerde sonnestelsel wat lomperig in …