The book of elsewhere deur Keanu Reeves en China Miéville: ’n resensie

“Unute lyk, soos in die grafiese verhale, fisies soos Reeves. Maar die filosofiese beskouing oor moraliteit en verganklikheid, dit is Miéville op sy manjifieke beste. Saam sorg hulle vir ’n kragtoer en ’n leeservaring wat my lank gaan bybly.”