Terugskouend: Emily Hobhouse – 1926 en 2026 – lewende geskiedenis

“In Oktober 1926 toe 20 000 mense hulle laaste eer aan die pasifis en humanis Emily Hobhouse betoon het, was daar nét wit mense teenwoordig. Nou, ’n eeu later, toe ons dié dag herskep het, was dit anders. Hier is die rede daarvoor, in haar eie woorde.”