Ter verdediging van Nkosazana Dlamini-Zuma

“Sy is ʼn opgevoede, intelligente, elegante swart vrou wat geen probleem het daarmee om die mag wat sy het, te gebruik nie. Dis waarom sy gehaat word. Hoe durf sy nie haar plek ken nie?”