Teateronderhoud: Amper, Vrystaat

Ontmoet die drie susters wat mekaar van voor af in Amper in die Vrystaat moet leer ken. Amper, Vrystaat was die wenner van Beste Debuutproduksie by die Vrystaatse Kunstefees 2015, is pas vir vyf Fiësta-toekennings genomineer en is binnekort by Die Boer in Durbanville en die US Woordfees in Stellenbosch te sien.