“Tár is so veelvlakkig en vol diepte dat daar nog lank oor die rolprent se meriete gedebatteer kan word. Genoeg om te sê dat dit verskillende dinge vir verskillende mense sal beteken. Elke kyker sal iets anders hieruit neem. Selfs ’n gevoel van haat-liefde.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed