Sy was ’n vrou van kleur en ’n vrou van kleure: ’n Elegie vir Anastasia de Vries
“’n Mens wil iéts doen. By die aanhoor van jou afsterwe, Anastasia, wil ’n mens iets dóén. Iets groots. ’n Grootse gebaar, soos om goed aan die brand te steek. Of ten hemele te skree. Maar al wat uit ons lyf kon kom, was ’n gedempte huil. Gedrae klanke vanuit diep binne ons.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed