Sy kyk na my soos 'n god

In die winkel saam met haar pa loop ‘n dogtertjie van so vier jaar, haar gesig genadeloos ontwrig van geboorte, maar deur die misplaaste oë kom iets wat my toor – dit was haar onbewustheid van die deformasie. Daar …