Swerfjaar vir seniors, aflewering sewe: Oor ons ver verlate vlaktes

“Dis ’n ander vasteland dié. Dit lyk anders, dit ruik anders, dit vóél anders. Ek voel tuis hier, op ’n manier wat nêrens anders moontlik is nie.”