“My lotsgebondenheid, glo ek, is om mens en dier te voer. Ek is soos ’n wafferse Italiaanse mama, gedurig besig om te kook en mense om my tafel te versamel. En in hierdie vreeslike koue winter sorg ek dat daar altyd ten minste ’n pot sop aan die prut is.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed