Swak gevaar in die tweede kwartaal se skooleksamen? Hier is hulp en raad
“Ek weet van leerders wat in Junie-eksamens gedruip het in vakke soos wiskunde en ander leervakke en die einde van die jaar met ’n 70%-slaagsyfer weggestap het. Hulle het eenvoudig besluit die druippunt is net ’n wekker wat hul wakkergemaak het om die erns van die saak te besef.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed