Suidoosterfees verwelkom nuwe uitvoerende hoof
“Ek is verlief op die kunste en het ’n feeshart. Kunstenaars is planmakers, hulle weet hoe om met ’n beperkte begroting en infrastruktuur iets uit niks te skep. Hulle sien uitdagings as geleenthede en daarvan is ek graag deel.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed