Suidoosterfees se direksievoorsitter, Edmund Jeneker, gesels met LitNet

“Met die aanloop tot die hooffees elke jaar, is daar verskeie projekte wat daarop gemik is om ons kinders en jongmense en veral ook voorheen agtergeblewe gemeenskappe en skole meer toegang tot die kunste te bied.”