Suidoosterfees 2026: ’n oorsig

“Die fees was ’n smorgasbord van diverse en opwindende aanbiedings. Die produksies weerspieël die polsslag van ons kontemporêre samelewing – van rou hartseer en historiese pyn tot die loutere plesier van saamlag en nostalgie.”