Suidoosterfees 2026: Moslemafrikaans gevier in Ek en jy, tot laat toe
“Gebruik ons dus die stuk, so netjies gedoen in Moslemafrikaans, as ’n leë raam waarin ons, as die gehoor, moet kyk, word die vrae ook aan ons gevra: Sien jy dalk jouself in die raam? Is dit nodig dat jy en jou onsigbare selfbeeld mekaar tot laat toe in die oë kyk?”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed