Suidoosterfees 2026: Jakobregop – onderhoude met die regisseur en akteurs

“Verwag die onverwagte in hierdie toneelstuk. Ondeunde humor sal daardie maagspiere laat kramp. Die karakters is oordrewe en heeltemal bisar, wat weer die menslike psige weerspieël.”