Suidoosterfees 2026: Die poskantoor – ’n onderhoud
“Ek hoop ook die produksie skep ’n oomblik van stilwees, ’n ruimte vir refleksie, wat anders as die oorweldigende stroom van stemme en beelde op ons fone, die geleentheid bied om werklik stil te staan. Hopelik kan dit lig werp op van ons land se mees dringende kwessies. Daar ís ruimte vir vergifnis en daar is baie plek vir hoop.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed