Suidoosterfees 2024: ’n onderhoud oor ATKV Jeugteater by die fees
“Die ATKV het nog altyd ’n passie gehad vir teater en doen sy belofte gestand om die toekoms van teater en toneel te ontwikkel. Juis daarom vat die ATKV hande met feeste regoor die land, soos nou die Suidoosterfees, om ’n platform te skep om jongmense se talente uit te stal en jongmense bloot te stel aan teater.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed