Suidoosterfees 2024: Cintaine Schutte oor Onder ’n bloedrooi hemel op die planke

“Ek het die boek gelees en my eerste indruk was dat elke mens in Suid-Afrika hierdie boek moet lees.”