Suidoosterfees 2023 en ’n onderhoud met Suzette Myburgh, een van die Jakes Gerwel Stigting se boekvroedvroue

“Die grootste uitdaging van die werk is om van die begin af ’n goeie rapport met die skrywer op te bou. Sonder daardie vertrouensverhouding sal ’n mentorskap nie veel kan bereik nie.”