Suidoosterfees 2018: Wat is die toekomswaarde van Afrikaans? – Christo van der Rheede

“’n Taal sonder toekomswaarde is ’n dooie taal. Niemand praat dit meer nie en niemand gee daarvoor om nie! Dit is nie die geval met Afrikaans nie.”