Suidoosterfees 2018: Wat is die toekomswaarde van Afrikaans? – Anne-Marie Beukes
“Hierdie woorde van Jakes Gerwel, nl ‘die grammatika van saamlééf in geregtigheid’, is ’n sleutel waarmee die waarde van ’n toekoms in en vir Afrikaans oopgesluit kan word, ’n toekoms wat ’n naasbestaan tussen al die ander tale in ons land insluit.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed