Suidoosterfees 2018: ’n onderhoud oor die Fantastiese 15!-kunsuitstalling

“Van die tradisionele olie op doek tot keramiek, beeldhouwerke, grafiese werk en ontwerpersmeubelstukke. Dis jonk en vars en eietyds. En glo ek ’n fees vir die oog.”