“Uitgeskryf in syfers beloop dit R1 800 000 000 000 … Omdat die ekonomiese omstandighede van lande verskil, word die verhouding van staatskuld tot die bruto binnelandse produk (BBP) van ’n land as maatstaf van vergelyking gebruik … Hierdie verhouding neem jaarliks toe omdat die regering se tekort voor lenings groter is as Suid-Afrika se ekonomiese groeikoers. Oor nog drie jaar kan staatskuld soveel as 75 persent van die BBP beloop.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed