Suid-Afrika se Grensoorlog 1966–1989 deur Willem Steenkamp: ’n resensie

“Willem Steenkamp se werk oor die grensoorlog is ’n knap, breë oorsig wat in toeganklike taal met hope foto’s vertel word. Ek beveel dit aan vir alle wit mans wat diensplig gedoen het, en ook vir hulle gades.”