"Suid-Afrika" se bewindsveranderings – vervangende regerings in ’n ontbindende orde
“Vanweë die agteruitgang van die sentrale regime groei daar ’n verskeidenheid van vervangende regerings, maar terselfdertyd ook talle streke waar daar geen regering en georganiseerde reg meer is nie. Die uitwerking hiervan is dat ‘Suid-Afrika’ al hoe meer ’n abstraksie word, en as ’n daadwerklike staat en konstitusionele bestel algaande vervaag.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed