Suid-Afrika is nie ernstig oor plaaslike regering nie, sê dié ontleder

“Oor konsultante is hy uiteindelik van mening dat dit goed of sleg kan wees. Dit is goed wanneer vaardigheidsoordrag geskied; dit is sleg wanneer afhanklikheid geskep word.”