Suid-Afrika en Rusland se verhouding: die pad vorentoe

“In Suid-Afrika vier die idee van Rusland as welmenende ondersteuner in die stryd teen apartheid nog hoogty. Dit dien as motivering vir baie mense om fatsoenlik ‘neutraal’ te staan in hierdie oorlog, of openlike steun aan Rusland te gee.”