Suid-Afrika en die terugbons-faktor
“Dis ’n span wat weet van terugbons na ’n terugslag. Dis ’n span wat weet wat dit beteken om jouself af te stof, op te staan en terug te baklei, al veg jy ver buite jou gewigsafdeling. Dis ’n span wat weet van aanhou en uithou.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed